JESUS SE OPSTANDING
JESUS SE OPSTANDING Christus se opstanding is van kardinale belang die groot gebeurtenis bevestig ‘n getuienis ‘N groot belewenis Meer as enige ander het HY, die mense verander dat Hy, die Seun van God was EN deur die Vader gestuur was Hom deur die Vader gegee was wat deur Sy Vader aanvaar was Alle sondes […]
stories (BRONS)
stories van my eerste onthou is daar stories vertel aan moedersknie kindjie klein Sus en Daan Koeloe en Kiet in die klas Rip-van-Winkel en die Gestewelde kat het hul spore deur my kindwees kom trap moet nie vir Saartjie en Trompie vergeet om terug te kom na die goue draad van stories deur ons dag […]
tetelestai
– deur die duister het Lig en Waarheid gebreek toe die grafsteen weg gerol word deur die Vader Hy het daarop gaan sit en verklaar hoekom kom soek julle die lewende tussen die dooies – Hy het waarlik opgestaan – Hy is wie hy is Hy is die enigste God die Vader die Seun en […]
April 2021- Oordenkingsprojek
Beste INKers Ek wens een en elkeen wie Paasfees gedenk, ‘n geseënde en heilsame fees toe. Mag die samesyn, die herdenking en oordenkinge vrugbaar wees in jul gees. Dié INKers wat nie Paasfees herdenk nie, mag dit vir julle ‘n veilige en kosbare ruspose wees in ‘n besige jaar. Hierdie maand wil ek die Pase […]
In Ocean Basket (SILWER)
In Ocean Basket Sushi is vis. Dood en rou. So ook jy en my verlange na jou. Ek eet alleen aan die groen goed met die naam wat ek altyd vergeet. Dit slaan my asem weg en brand ‘n pad af in my keel: amper so intens as die seer om te weet dat ek […]
Wou (SILWER)
Wou ek sou jou graag wou liefhê ek’s spyt om dit nou kras te sê ons was vir mekaar bloot nodig (dit besef ek nou – t’rugwerkend gebeskou) so trane is oorbodig nou wat jy finaal jou rug draai op wat ons saam gesaai (én saam verdraai) het net (gun my dit tog maar sê) […]
gee die see
– die see lê kalm na die nag se gedruis soos elke oggend lê dit raak, raak dit aan strand waar enkele brawe, fikser swemmers die water toets soos pienk blomme bloei in droë herfse fynbos bedek met geel alge net, net nog leef en elke druppel dou nog tel – ©Teárlach