Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 6)

op die woordbank pluis ek gedagtes uit geduldig gedienstig gedweë om brose kroos te troos gekose vokale vloei op die tong deftig in ‘n diftong of twee sleurend met ‘n lang klank of snikkend jeens die dubbel konsonant die mollige vraag koketteer na haar flambojante uitroep om haar neer te vly tussen aanhaling en rus […]

– om te slaap is mos ‘n kuur vir alle pyn – my duin lê onrustig wag op die eerste storm wat willens en wetens kom wat verloop en aansig gaan versteur – so versteur gedrag willens en wetens ook torring dit gedurig daaraan is nooit tevrede met iets wil altyd meer hê – wat […]

in die nadraai van slaap; die onvermoë om saam te waak golf die inhoud van die wet se wraak om in bloedsweetangs Sy krag op te raap die hoogwater van Sy Vader se woede spoel oor die vrywil van Sy menswees geen ander weg om sonde te genees Sy liggaam gereed vir die kruisroede glimmend […]

– my duin lê plat lang naweek se verkeer my gees geborrel en gekook ou spiere wakker gemaak en my siel verskerp met adrenalien – agter my duin lê die see glad en stil geen jolyt of gegil meer toue voertuie verdwyn oor duine en velde volgende keer – drie dae op die branders het […]

Met sewe kruiswoorde – Tetelestai ! sewe is die volmaakte getal en met net sewe kruiswoorde hoor ons die volle omvang van Jesus se liefde vir ons: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!” nooit! wie is dan Jesus se vyande? so dikwels wys ons vinger na ander, maar almal is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed