sneeu trek oor st helenabaai
– onder wolk bedekte hemel suis daar koue winde alles moet buig daarvoor blare en takkies vries swaar word die wit drag van sneeu wat dit buig oop water dein onrustig wit toppe wat versplinter jaag die brander-perdjies in skuimende vreugde oor die strand uit ver in die oosterlig blink die sneeu wit blou berge […]
Soos mis voor die wolke
‘n jarelange vriendskap en eensklaps is alles stil wanneer weet ons nie gerigte is hul het jou opgeneem in die ICU is jy nou al vir twee weke geen oproep, geen terugkom soos nuut net weer verdwyn vriendin jy is in my hart dit lê erg swaar hier binne waar dit saak maak gereeld het […]
Augustus 2021 – As die blare val projek
Beste INKers Hierdie maand het die projek ‘n gestruktureerde ondertoon, maar geensins streng nie. Die projek hierdie maand het slegs ‘n onderwerp en geen verdere voorskrifte nie. Die tema is “As die blare val…” GEDIGTE: Skryf ‘n gedig in geen voorgestelde vorm maar maak gebruik van die tema “As die blare val…” Dit hoef nie […]
ontsnapping (SILWER)
ontsnapping uit die kil koue kloue wil ek ontsnap sommer so – voor jy jou vingers klap is ek die krulkopkindjie klein en rein wat indruis teen wrede wêreldgrein ek is ʼn vreeslose vlinder fyn wat fladderend my lig laat skyn ek versamel veldblomme mooi deur die Vaderhand getooi ek dartelvoet deur die dae vry […]
Die tyd toe afskeid-neem verander het.
Die tyd toe afskeid-neem verander het. In die pandemie-tyd het so baie dinge verander. Een van die groot veranderinge is hoe ons van geliefdes moet afskeid neem. Sedert die Covid-19 pandemie ʼn werklikheid geword het, hoor ek daagliks klagtes rondom die kilheid van begrafnisse wat nou onder nuwe regulasies moet geskied. Weens verstaanbare redes is […]
klanke in die wind
– deur branders se geluide klink stemme helder op spreek van onrustige tye sleur woorde wat refrein van die daaglikse gebeure – oor sosiale media weerklink stemme van vals boodskappe opruiende gedagtes wat wek oorvol brein patrone verder verwar en tot uiterste rek – suid-ooster waai met geweld bring Antarktiese ysige koue wat skroeiend verswart […]