Bottelskim
Ek wil jou in ‘n bottel bêre in die binnesee van my siel sodat ek eendag weer kan onthou hoe jy my hart laat klop het toe lig deur my vingers wou glip toe vryheid in my om my vlerkloos gefladder het toe my spore soos wasemwolke tussen sonverslaafdes verdwyn het want sonder dat jy […]
Ontwakend die waarheid
Trots en passie taal van jou hart sonder woorde soos ‘n sonstraal dans Skyn oor die skoonheid van elke blom liefde het verhelder jy was Die rede vir alles in my lag, in my hart my vrees, my wees ‘n versugting En ek… die kleure het verblyk wanneer ek terugkyk uit my drome gegly
Oktober 2021 – Akrostiese projek
Beste INKers Hierdie maand gaan ons die Akrostiese kuns in ons werk ondersoek. In Akrostiese digwerk sal die eerste letter in elke sin ‘n spesifieke woord versteek. Dit is nie juis gebruiklik in Prosa nie maar ek gaan probeer om daardie afdelings ook bietjie interessant te maak. U opdrag dus: DIGTERS 1. Skryf ‘n akrostiese […]
Augustus 2021 – As die blare val projek UITSLAE EN KOMMENTAAR
Baie geluk aan hierdie 10 Lede!!! WENNERS: GEDIGTE: GOUD: 1ste: No 17 Andries Fourie met Herfsgeid 2de: No 8 Caren Kearley met Soos’n blaar wat val 3de: No 7 Anzè Bezuidenhout met Berke-polka SILWER: 1ste: No 20 Driekie Grobler met Met laaste groet … 2de: No 9 Morne du Preez met ‘n Dag vir droom […]
In ‘n nuwe huis (SILWER)
In ‘n nuwe huis (met ‘n glasruitstort) Dis suiwer seën soos die stort al my stofstrepe en sukkelswaardra wegspoel. Die druppels reën en dit word genadegrepe sonder dat ek vra, en voel net soos reën wat dor aarde seën. ©ASvdMerwe