Oorvloed
Sag streel die koel oggend briesie oor tak en blaar blinkoog skitter druppels van genade daar die getuie van God se oorvloed wat vir dae lank ons dorre aarde voed oor die velde en heuwels huppel die grasse reeds uitbundig staan die doringboom in blom as teken van hul dankbaarheid oor die oorvloedige seën kyk […]
Jaar van vergewing
Jaar van vergewing deur Johan j van Rensburg Brons afdeling Kortverhaal ( 2975 woorde) Die man voor Gerhard lyk gehawend. Gerhard doen wat enige nege-jarige sal doen: Hy stáár. Hy sien die gehawende skoene wat die gate in die kouse probeer wegsteek. Hy sien die vuil, oorgroot baadjie en die nog vuiler t-hemp wat bo […]
Handewas word groot pret!
Handewas word groot pret! Soms het mens tyd op jou hande om nuwe vaardighede aan te leer. Nadat die wêreld getref is deur Covid-19 het almal deeglik bewus geraak van die belangrikheid van handewas. Op aanbeveling van die Die Wêreldgesondheidsorganisasie moet jy ongeveer vir 30 sekondes lank was met seep en warm water om jou […]
Februarie 2023 BLOU projek
Beste INKers Ons betree die tweede maand op ons kalender vir 2023. Ek vertrou julle is almal reeds ingeburger in en teen die aanslae wat die nuwe jaar gebring het. Elke deelnemer aan die projekte, elke maand, verdien ‘n applous. Baie dankie dat jy bydrae om INK lewensvatbaar te maak en op jou eie unieke […]
Bind en skei
wat bind eldos, wentworth and elsies wie woon in hierdie blokkies raisel is hulle werwant? wie of wat slurp julle op, omvou julle met lou water soos vissies in getypoele wie kou en spoeg uit? wat skei eldos, wenties and elsies woorde in die mond, kos op die tafel, kleredrag neigings tot passiviteit, […]
nuwe dag
nuwe dag kraaknuut breek ʼn nuwe dag in vlamme van vrolike geel vermeng met oranje se prag getooi in skel-oranje, nie te veel met vars nuanses van sagte sitrus gegeur in perske en vermiljoen ontwaak die donker uit sy nagrus so verander ook die seisoen sonstrale kondig die dag aan stilsweef die […]
Eens gebroke
Eens gebroke Kintsugi my sodat ek ophou ly as skerwe sny en net die niks wil binne bly. Goudstreep oor my en voeg karakter by. Kraaknuut bly ek voluit verder stry. ©ASvdMerwe Silwer?