Eens gebroke
Eens gebroke
Kintsugi my
sodat ek ophou ly
as skerwe sny
en net die niks wil binne bly.
Goudstreep oor my
en voeg karakter by.
Kraaknuut bly
ek voluit verder stry.
©ASvdMerwe
Silwer?
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2023 projek NUUT