Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 9)

Die hemel is God se vlei die blou, die wolke die klein voue, die boë, die ligstrepe   Saggies steur ek in doe oggend saggies fluister ek in die stil gange van my hart   Saggies stap ek met n klein kombersie van verlange oor my skouer … voetstappe tussen bome   Die hemel die […]

vir jou het ek sien naderkom soos ’n kat wat ’n voëltjie bekruip eers versigtig oë vasgenael op jou prooi toe verwoes vorentoe   ek wou nog planne maak my opsies versigtig deurdink die voor en nadele lys in ’n oogwink was jy daar   jy het my stip in die oë gekyk ek kon […]

deur
vir Gedigte

GOEIEMORE   goeiemore my sonskyn goeiemore my kind kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind   goeiemore my sonskyn agter jou wolk van swael bo jou *leeggeroofde myn so vol suurreën en hael   goeiemore my kind in jou *vêrverlate land hoe sal ek jou ooit weer vind só blou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed