Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 8)

introversie aanpassing op aanpassing moeilik vriende maak iemand te vertrou gelowiges word geroep nie gemaak vriende word geroep nie net gemaak gemaakte vriende maak of hulle vriende is vriendskap is ‘n oop fontein van totale vertroue en onbreekbare lojaliteit baie vriende bring baie ontnugtering en hartseer wie is jou ware vriende jou spesiale sielsmaat vertrou […]

HUNKERING   vir hoe lank moet ek smôrens vroeg terwyl almal nog slapend wag of wakker lê en wroeg oor nog ʼn nag se dag   verby donker vensters loop slaggate in my pad probeer vermy verbete vasklou aan my gidshond se knoop en blindelings teen die donker probeer stry   hoekom verdwaal ek steeds […]

sag, sag lê jy jou hand neer oopgestrek oor jou hart se seer wyd, wyd strooi jy jou kyk oor aardse droeë korse slyk val daar ‘n traan ontroosbaar seer op dorre vlaktes neer gee jy jou laaste hartseer snik wat eggo oor dorre landery vol slik kniel met jou laaste bietjie hoop neer op […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed