Jongste aktiwiteit:

geboorte (goud)

die vars ontwaking

van die pasgebore kind

wat oomblikke gelede nog

fetaal-geknus in sy kokon

gesluimer en geslaap het

is so oud soos die mensdom

maar tog ook so…

skrikwekkend nuut




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed