Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 54)

Soms raak my praat op. Soos wanneer die vrou wat ons kantoor se tuin doen, my bel en verskoning aanteken: Haar (reeds moeg) bakkie se ‘starter’ het opgepak. Toe sleep hulle maar die waentjie met die tuingereedskap, van huis-tot-huis. En toe word die ding OOK nog boonop gestamp. Ellende. Dié groot mens met die groot […]

die vrou skree hard die emmer het geval dat die water spat sonder wal of doel oor ń onbeplande kol sy lyf trek skeef lippe is saamgepers alles om stil te bly dit sny teen sy grein die harde skree toedraai is kanse verby die water is gegrond die skree is op pad al raad […]

vol handels en godsdiens beloftes staan ń gemeenskap in die vlakte, om ń dorp te stig in die sanddorp kort die handelshuis negosie die kerkgebou is vol regulasie, verder net twee hartbeeshuisies negosie en geloof is nou internet aankope miere bly alleen in die dorp

uithang hempie seuntjie loop speel speel sonder terug kyk in ń bossie pad tot oor ń walletjie, waar die wildernis hom omhels in wye afrika loop twee spoor paadjies oor savana en woestyn wat roep kyk die veld lê wyd oor die rant split die pad in vier

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed