Winterdood (Junie Haiku projek)
Yskristal verkleef
stalagtietstyf teen my lyf
priemdood in winterkou
©️Riana Crafford
21/6/23
Neologisme: stalagtietstyf = stalagtiet + styf
Priemdood = priem + dood
Yskristal = ys + kristal
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2023 – Winter projek