Jongste aktiwiteit:

Skewe Soen

die vrou skree hard

die emmer het geval

dat die water spat

sonder wal of doel

oor ń onbeplande kol

sy lyf trek skeef

lippe is saamgepers

alles om stil te bly

dit sny teen sy grein

die harde skree

toedraai is kanse verby

die water is gegrond

die skree is op pad

al raad nou ń droeë

harde skewe soen




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed