Jongste aktiwiteit:

2023(Bladsy 55)

klein en fyn in haar wese porselein diep gebreke skuil daar ń verlange vir ewig is hul begrawe in denke wat worstel in die stryd diep in twee blou oë lê die verlange so ver weg gebêre maar wanneer dit die hartsnare raak kom lê die trane vlak op die ooglede haar houding weerspieël die […]

huis-en-haard was altyd eerste vandag vergete politieke geweld kom nou eerste tagtig wit gedood in net soveel dae   saamgetrek het ons in ons veilige laers vandag weet min wat ‘n laer beteken val oor hul eie bates om uit land te vlug   oproepe raak vaag mense ry steeds op welvaartsgolf wil nie hoor […]

589 woorde S-k-r-y-w-e-r-s-b-l-o-k. Dus is ek nie dom of abnormaal nie! Klaarblyklik beleef alle skrywers dit! Ek voel skoon eksentriek en mallerig tesaam. Lekker! Of dié gevreesde blokkige naam of ‘breinbesit,’ soos ek dit noem, ‘n feit of ‘n foefie is… wel, dit is die groot vraag. Maar, as dit beteken om soos ‘n omgedopte […]

Die epiek van ’n Tuin   geanaliseer Sy Skeppingswerke het God gelandskapeer Sy tuin in Eden het God ekologiese waarde gepoësie uit die vog van die aarde het God gerympatoon binne Sy almag het God die estetiese genre van Sy tuin tot berge kranse, heuwels, vlaktes, kabbelende riviere, bruisende watervalle, valleie, vleilande, reënwoude … gevleueldes […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed