HAIKOE (1):- VIR JUNIE 2023 WINTER-PROJEK. (STERGRADERING = BRONS)
grasangelier wuif winteroë traanryp mis sluier voor die son ——-ooo000ooo——- (© Pieter Mostert)
Sending: Bettie Verwey
Sending: Bettie Verwey geskryf deur Dale Penderis © Bond … James Bond. Nee, nie regtig nie, maar min of meer. Sy naam is Migael. Hy is die oorspronklike Agent 007. Hy deurkruis die aarde en veg dag en nag magte wat ons nie met die blote oog kan sien nie. Soos nou … Sy sending […]
ʼn Minnelied
ʼn Minnelied geskryf deur Dale Penderis © Elke siel vertel ʼn storie Van swaarkry of van glorie Van te veel of van te min Net nooit genoeg nie Elke plooi is ʼn verhaal Van seerkry of sukses behaal Die spore van die lewe Soos ink oor ons geskryf Elke bitter het ʼn oorsprong ʼn fontein […]
Spring clean
Spring clean geskryf deur Dale Penderis © Stil in die nanag lê ek en kou aan brokkies en stukkies uit gister se onthou die wat as en sê nou net en het ek maar geweet nodeloos die probeer van my aangesig se gesweet Gooi oop die ruite, maak vas jou gedagtegang dis die wat as […]
My Visiebord
My Visiebord geskryf deur Dale Penderis © Die nagwaak kom tot ‘n einde; die son loop vooruit in ‘n groet. Die winde van verandering; gewaarborg om my te ontmoet. Verandering is ‘n feit ~ dis wat seisoene ons leer Tyd is nooit blywend; ‘n lopende meganisme; ons kan dit nie keer. Hoop en geloof vou […]
Oorwinning
Oorwinning geskryf deur Dale Penderis © Vroeg in die môre versadig U my, o Heer, met U goedertierenheid sodat ek jubel en juig alleen tot U eer ek drink van die water van die Lewensfontein met my hande omhoog met U liefde omhein Ek sing hallelujah ek dans en ek juig U bloed bruis deur […]
Die Môregroet
Die Môregroet geskryf deur Dale Penderis © Die son se strale deur my venster skyn warm in my gemoed hier waar ek ontwaak uit my bed my dag met ʼn hartslied begroet My keuse vandag is goeie denke, Heer soos U vir my in Fillipense 4 vers 8 tot 9 leer bedink alles wat rein […]
held vir jou seun
van kleins af was jy ‘n optimus ten spyte van siekbed op siekbed telkens opgestaan met nuwe ywer hoe flou en gebroke ook al voor in die koor by uitdagings dikwels in die sop beland daaroor gereeld die platriem moes proe ook daaruit opgestaan met trots later as ander groot geword ook maar deur eie […]
Opnuut gebore
Opnuut Gebore geskryf deur Dale Penderis © Waar is jy gebore? In die hart van die Namib, meneer. Onthou jy die dae in die Namib? Hoe kan ek, meneer? Ek was drie toe ons na die Kaap terugkeer. Dan wat onthou jy van jou kleintyd wees? Niks regtig, meneer, dit word dikwels blokkeer. Wat gaan […]