Winterwoud (Goud – Junie projek Haiko)
rimpel wit satyn
huilende wolf klapklanke
skeur deur murg en been
Amanda dM
neologisme – (klapklanke – eggo’s)
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
rimpel wit satyn
huilende wolf klapklanke
skeur deur murg en been
Amanda dM
neologisme – (klapklanke – eggo’s)
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2023 – Winter projek