Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 3)

  kokend in my kop ek moet dit vertel jy moet dit weet nooit weer vergeet   self-liefde kan selfsug wees egte self respek behels ook respek vir alles en almal met wie jy verkeer daarsonder is jy leeg, sonder dop   selfsugtigheid lei ook na luiheid te lui om jou self te versorg daarom […]

grys gryp die dag  ‘n man wat in sy kombuis sit en wag bruin domp sigarette sy tande krom berg stof op sy hande oopgeknoop plooi uitgeleefde jare streng strepe op sy liggaam tog prag die son deur na donker hoeke ‘n suiwer oomblik waar hy sy skaduwee laat uitstrek buite die reik van swaartekrag […]

die verlede haal jou in afgemete treë  gemetronoom op die wysie van jou hart-se-tog deur diep dale en oor berge altyd weer die herinnering wat in jou drome speel soms nagmerrie-drome dikwels weer net die mooi maar tog, ..dit kom net weer so asof daar iets verlore is soos verspeelde kanse wat vir altyd weer […]

  bring plooie minder lus sal die man ooit gaan rus leeftyd se affiliasie soek gedagte geprente boek   verander die lus in iets anders dalk in wapperende vlae van pervers wanneer is die wolf te oud daarvoor om dalk te verander na ‘n jakkals   verander sy gedagtes nog in drome laatnag drome oor […]

berge lê wydsbeen in die groet van dag strekmerke bloei binne ‘n spinneweb van lewe die naeltjie ‘n kloof golf groen waar wind askiestog blaas en plante diennaars is in afgoding van die son ‘n stillewe voëls volg natuurlike orde ‘n ritueel so oud soos tyd dus wasem asem wolke na stil vallleie hier verkrummel […]

Aangesien dit almal en alle aspekte van ‘n samelewing raak; van ekonomiese stabiliteit tot persoonlike veiligheid en sosiale welsyn, is die uitwerking van politieke veranderinge op die mens baie dieper en meer omvattend as wat die meeste van ons eintlik besef. Dit kan hoop bring, soos wanneer nuwe beleide groter gelykheid en regverdigheid teenoor die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed