Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 4)

  die groot Spoorsnyer volg my spore toe dit nog kaalvoet was krom en skewe spoortjies in die sand stuur Hy dit met doelgerig tred   elke struikel – elke val noteer Hy want Hy is en was altyd daar om te help al het die spore later diep groewe gelaat en my hart wroegend […]

almanakke print kaal om die sterrekunde in jou woorde te ontleed donker blou drip dit kwaad se nagedagte op my bors kunsmatig streel altyd uit die hoeke van jou bek wat lig laat ontglip uit die bekragtiging van jou aksies en my wasig agterlaat in maanmaande se bane as die water begin styg voel ek […]

in verskroeide strate van Kartoem bars bomskerwe los oor die Nyl waar magsiek monsters harteloos roem om die broses tot ootmoed te doem wyl onheil in krygsgewaad skuil in verskroeide strate van Kartoem elke huis en hospitaal verdoem met braaksel van oorlog bevuil waar magsiek monsters harteloos roem en hulle eiewaan hoogheilig noem terwyl skrapnel […]

traansmak sloop ek stadig ure loop oor heuwels maar die warm lying smeek, soebat soos dit kleef aan my bek hoe ver moet ek nog loop? hierdie vier mure trek klere vir my aan hulle is bekend, hulle is myne tog sien ek die fondasies swakgeplak en fals beloftes is gemaak © 2023 Louw-Marie Sauerman

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed