deur Lycka Moon vir Gedigte Share: verwante: Eensame ek. Vlamme van genoeg 12 Junie 2024 473 gesien 0 Komentare 0hou van Omega Benoudheid vorm bewegingloos na binne ‘n kleurlose aanraking gulsig Ongelowige vingers spanvanuit dieptes Waar leeumelk oë onbuigsaam voortsleep Uitgetrap knaag ek aan hoop © 2023 Louw-Marie Sauerman Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende