Jongste aktiwiteit:

Verborge

almanakke print kaal om die sterrekunde in jou woorde te ontleed

donker blou drip dit kwaad se nagedagte op my bors

kunsmatig streel altyd uit die hoeke van jou bek

wat lig laat ontglip uit die bekragtiging van jou aksies

en my wasig agterlaat in maanmaande se bane

as die water begin styg voel ek die klou in my hare om te ontsnap

tog vereenvoudig ek alles om skrikkeljaar weer te sien

 

© 2024 Louw-Marie Sauerman




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak