Jongste aktiwiteit:

Swart voëls

swart voëls
broei in my gemoed
wagtend
smagtend
in ‘n lugleegte met pers-blou gloed
sal die jakkalse nooit weggaan
die hiënas altyd by my bly
die hiënas lag en die jakkalse tjank
die laaste strale van die son verdwyn
die fees is nog lank nie verby
as die lug se grou my omvou

WAG NOG ‘N HONGER NAG
VAN HOEKOM VRA EN WAG




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed