Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 9)

  heel nag spook dit by my ware nagmerrie van gedagtes wat sê jy dan digter, ..sê jy iets doen jou woorde iets waar dit val val dit op dowe ore of in vryval tot op die klipperige land waar dit ontkiem maar dadelik weer vrek   deurlopend tref dit my of jy, ..digter, ..jou […]

  onhoorbaar is dit die dag vertel van die nag sonstrale ryk uit oor uitspansel dek alles en elkeen selfs in skadu strale vloei soos miswolke oor duine bedek alles en bevog alles tot teen bas tog is daar bewegende begrippe wat wek gedagtes laat onstaan uit digterspen verwek so wyd soos die uitspansel wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed