AL HARDLOOP JY HOE VER
AL HARDLOOP JY HOE VER Ester sit op die rivierhuis se stoep en verkyk haar aan die ryk teksture van die rivier-bedding waar die Krokodilrivier weer gesak het na die verwoede storm. Vir twee dae het die stygende stroom, massas hiasinte meegesleur see toe, nou dryf net enkele klossies saam met die rustig vloeiende water. […]
RUSPLEK LANGS DIE PAD SEPT PROJEK
RUSPLEK LANGS DIE PAD My ou maat … Hiérdie is net ’n rusplek langs die pad want, ons paaie is reeds vir ons uitgekap. So, laat ons die koel rusplek benut en waardeer, om later terug te dink daaraan as die son op ons kaalhoof neerbrand Marthie Joubert
vir my hart
jou woorde is soos konfetti vir my verrimpelde hart gestrooi in ongeërgde gebaar waai dit koel oor my emosies raak dit meganoreseptore wat dit vertaal in reaksie op reaksie van beheer my ageusie in ag genome bly die gereelde afsterf van my reukreseptorneurone ondergeskik aan my ingesteldheid aan die doelbewuste reseptore in my gedagtes […]
MY LEUNSTOEL SEPT PROJEK
MY LEUNSTOEL Sag soos ’n leunstoel is jy vir my, agtduim dik gestoffeer en minstens ’n halfmeter diep. Daarin sal ek dan kan wegsak my moeë voete optrek… op jou breë lening snoesig koester. Op jou vrolike bontlenings sal ek rus ek sal wegsak in jou warmte en na ’n wyle uitgerus […]
SOM DIE LEWE OP
Hoe sien ons die lewe ? Onregverdig met tye, maar tog is die lewe ‘n lied en jou uitkyk daarop die musiek. Miskien is ek nostalgies en weier om te negatief teenoor die lewe te weesj of dalk glo ek day daar iets is om voor dankbaar te wees. Ek glo aan die klein dingetjies […]
Vier (Brons)
een twee drie vier kom ons speel n speletjie 01:00 kamma stom die brein is mos dom tipiese manier om gewetes weg te stuur een twee drie vier glas na glas met die uur om dronk verdriet te val teen die muur “Die tyd is naby.” maar ego’s vermy een twee drie vier as jy […]
Groot word (Brons)
Hoe maklik sou die lewe net wees as ons almal kon leef sonder vrees. Waar woorde nie so kan sny, waar ons almal in harmonie kon bly. Ongelukkig is die wêreld fucked up en almal is toegedraai in dik lap. Waar waarheid moet bly en skeinheiligheid enige oomblik kan gly. Dis tragies hoe generasies herhaal, […]
LEWE EN DOOD
Genadedood of bystanddood is nog nie wettig in Suid-Afrika nie. Wat is genadedood ? Genadedood of bystanddood is wanneer ‘n persoon van ‘n ander persoon se hulp afhanklik is om selfmoord te pleeg. Die onderwerp lok grootskaalse debat op alle velde uit. Hoe voel jy daaroor, dink jy hulle moet genadedood in Suid-Afrika wettig maak […]
in elk geval
in die kom en gaan stroom deinings golwe tot bokant hoogwater merk werp dit los plante verwoes uit voorwaar ‘n slagveld van dood alles wat verwaarloos daar lê vind sy pad terug na stof so stroom my gedagtes my drome van edel woorde – tot eer van, ter verheerliking van Grootheid in elk geval […]
ALMAL DRA ‘n JAS
Die Jas en kuil wat bymekaar pas dra jy jou persoonlikheid op jou mou of is jy die harlekyn vir vermaak deur jou lewe ego ander se gelag teen jou vas wie is die harlekyn wat in die donker kwyn sweepslag woorde bitter van weemoed alfabet se kroon met haat omsoom honiese lag hoogtepunt van […]