Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 7)

  hedendaagse wysheid word omsingel met guitigheid al sy geite word beklemtoon deur die verbuiging van taal   poëtiese suksesse word onderskraag deur dna al die geneties erkende reëls gekompromiteer in ons vrye verse   digterale erkenning is deesdae soos korporale straf word deur die stemme bepaal van dié wat die hardste lag oor dit […]

Totsiens se wedloop Verlange is ‘n dief in die nag beroof die hartskamers rot en kaal as totsiens die wenpaal haal word dag soos die donkerste nag. Trane stroom met gesag soos water deur die Suez kanaal as totsiens die wenpaal haal blink druppels dof soos ‘n ongeslypte smarag. Hartseer brand soos ‘n vuur met […]

  vlieg jy vlinder, flikker, vrolik oor berg en dal van al die olik   wip jy vlinder, flieker, vlakker oor die riviere van onrus   nooit stil vlinder, wipper, wapper oor diepste alleen bly jy vrolik.   hoop is jy vlinder, woeker, wakker oor heuwels van ongeloof   suis jy waai, woes, weg oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed