Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 6)

Begraafplaasblues ‘n metropoolse monokultuur lank reeds verby sy prima uur gevestig in ‘n straat van volkome rus soos beloof aan die heiliges van levitikus waar bleek bakens van beskaafdheid onheilspellend vandaliserend verweer deur onbruik het ander wesens hier ingedring en engele sonder vlerk en neus en vinger en ring loer met starre blik oor afgebreekte […]

    dagbreek op die strand rooi-oranje strale pastel die see verander die baai in goudgevulde leegte wat saggies skommel rustige windloosheid wat selfs meeue wil verwar   geluide kom op my oor dit trommel en drom saam in chaotiese klanke van onsin leuentaal hehaaldelik gespreek verander in emosionele reg gotiese gedagtes verslons in onsinnige […]

  uit ‘n suidelike distrik waar temperature ysig kook wriemel en kook jou tentakels soos slierte oor die blou aardbol agter jou lê verwoestende ysreën wat pienk oor die berglandskappe van ons suidelike afrika neersif na jou are oor my getrek het bly net die pyngedagte oor pynlike, stywe knieë wat krakend buig op die […]

  in die weet is daar altyd twyfel wat is – is dit konkreet is dit – waarheid is ek wakker en eg   nagdrome gebeur soos dagdrome soms onbewuste verwerklikking van gedagtes wat reëel kan afspeel en bestaan   om te wees is om te besef wie jy regtig is sonder vrees onbevange wil […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed