Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 7)

  soos spruite van ‘n boom skiet hulle op uit hul stam party in diep rooi grond ander in dorre sand enkeles met voete in koel water van ‘n stroom   rietpypies van sjabloon wat hoog bo alles uit troon dieselfde borrelende energie ingeboude oorlewingsdrif van bruisende rivier padmakersdroom vir ‘n ou vaderhand   was […]

lessenaar blaaie is deurmekaar kolle in middel van ń oop plan, tussen vele kloon eilande lê die skryfvelde outeurskap word bevestig in skewe papier heuwels en see vakansie fotos, waar digitalelesers die skrywersruim ontsluit alle oë is gefokus op diverse digitale skryftake en vingers dans oor sleutelborde, in monoskerms staar vele oë opsoek na nuwe […]

ń grondpad kronkel deur oop veld oppad na boerebeskuit en soet warm koffie die sitplekke vou warm om boude in die luim vry atmosfeer harte stop lippe stamp seer in dié eerste soen sonder sonde rede oor die winterveld flits gevaarligte die gemeenskap nooddienste is daar om dié pasiente siek te verklaar

YWERIGE ELWE                 Des Projek   Hulle het perskes gaan steel en Pa het hulle uitgevang! Al ses van hulle het BEHOORLIK RIEMGESPRING. Nou sit die Nel kinders beteuterd onder die appelkoosboom en wonder oor hul volgende avontuur. “Ek het dit,” kom Willie met ‘n plan vorendag, “’n spesiale kersgeskenk vir Pa! Hansie, jy gaan die […]

  viva afrikaans – lank lewe my taal etimologies vanuit Latyn, Spaans en Italiaans so baie woorde, so baie konnotasies; Viva la Vida – leef die lewe Viva la Vida – Dood en al sy vriende,  musiek groep Viva la pepa – laat die goeie tye rol Viva la Virgin – lank lewe ons Moeder […]

  van Aristoteles tot Isaac Newton van natuurfilosofie tot wiskundige beginsels in fisika boek; oor realiteit kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid   sielkunde, sosiologie, taalkunde ekonomie, kuns, wetenskap, politiek subjektief of objektiewe nabetragting oor grense van metafisika en epistemologie   reis wandelaars deur moderne media vergader hulle kennis: soms argeloos dikwels in walging oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed