Jongste aktiwiteit:

Oopplanne

lessenaar blaaie
is deurmekaar kolle
in middel van ń oop plan,
tussen vele kloon eilande
lê die skryfvelde

outeurskap word bevestig
in skewe papier heuwels
en see vakansie fotos,
waar digitalelesers
die skrywersruim ontsluit

alle oë is gefokus
op diverse digitale skryftake
en vingers dans oor sleutelborde,
in monoskerms staar vele oë
opsoek na nuwe velde




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed