Jongste aktiwiteit:

Winderige Nag

Maan alleen skyn
dun warmte lig
in die yskoue
ope lug.

In hierdie winderige
winternag
bytel ek in stof
tel ek die sand op
totdat
ń helder warm woord
die ryp verdryf.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed