Jongste aktiwiteit:

2024(Bladsy 78)

  na inspanning kom uitspan   die geruis van bande die reuk van petroldampe die warm lug van die ry maak motor bedompig na ure se ry die verwagting ma se hoender boutjies die gebakte aartappels bruinbrood toebroodjies slaaiblare om alles vars te hou die kosmandjie met ‘n jammerlappie kyk ons kinders myle uit om […]

Klaterson As die son opkom sal ek ‘n handvol vang Sal ek geel ranonkels daarin plant waarmee ek op nuwemaan ‘n krans sal vleg om op my deur te hang Sodat die son sal onthou toe ek op sy soom gedroom het lank lank terug As die son opkom sal ek ‘n handvol vang Sal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed