Jongste aktiwiteit:

Die vele ballades en inrigtings van tyd

Wat soms benewel is –
Daai tipe verwarde gevoel,
‘n deurmekaar dubbelspel in lewe se tyd van ballades,
hunker uit die son se skadu
wat uit vêr verledes seil
hier kom jy op ‘n bepaalde vasgestelde –
jou “assimilasie” na vele inrigtings,
van hulle is jy aanstuur
sommige trompop hol onderste bo
toekoms opfokkend met Casper de Fries
en die E.F.F op die agterseat
want nes liefde, kom moelikheid ook
en as dolosse om jou val
hou gereed vir die terugkeur van lig.

©Morné du Preez




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed