Haaie om my Skuit
Haaie om my Skuit Deur: Ryno du Plessis Haaie hang en wag vir hul prooi, soekend kyk jy na iets om hul mee te looi. Op golwe van grootpraat roei jy, die regte waarheid vermy jy. Skepe van drome het jy haar beloof— wie het nou daardie droom beroof? Lekker ruik en goeie maniere het […]
Die onbekende vrou
Die Onbekende Vrou Deur: Ryno du Plessis Eens ’n lewe van vuur, nou dae vol guur. Só vertel haar man ná nog ’n bier—weet hy sy sit ook hier? Sonder ’n gluur probeer sy dit verduur. Het sy dit verdien?Soek sy dalk nog ’n man wat haar sien? Sou sy maar net weer soos ’n […]
Die onbekende vrou
Die Onbekende Vrou Deur: Ryno du Plessis Eens ’n lewe van vuur, nou dae vol guur. Só vertel haar man ná nog ’n bier—weet hy sy sit ook hier? Sonder ’n gluur probeer sy dit verduur. Het sy dit verdien?Soek sy dalk nog ’n man wat haar sien? Sou sy maar net weer soos ’n […]
Elke huis het sy kruis.. of is dit ‘n kluis
Elke Huis het sy Kruis… of is dit ’n Kluis? Deur: Ryno du Plessis Elkeen dra sy las, niemand weet wat lê in ’n ander se kas. Goed of sleg, die lewe raak iewers vir almal erg. Ander leef agter slot en grendel, vind tog ’n manier om vir aandag te bedel. Dit wat skroom, […]
droesem
in die sediment van my bestaan brokkel daar skifte van gedagtes gebore uit drome van veraf lande van gebeure lank reeds begrawe uit die droesem van my hart borrel die laaste rooibloedselle vervoer helder suurstofborrels na breinselle wat beef en leef hoe kan die siel nog vrolik wees opgesluit in aardse […]
Genadige Ongenadige Groen
Ek het ʼn wilde daggaplant in my tuin en ja, dis ʼn wettige plant by ʼn kwekery in die dorp gekoop. Dit dra die mooiste trosse geel blomme. Die hoogtepunt is wanneer ek hom hoor roep; sy fladdering wanneer hy van tak tot tak spring. Dίs wanneer ek weet die suikerbekkie is in my voortuin. […]
Spore van soete geur
Spore van Soete Geur Deur: Ryno du Plessis Voetpaaie wandel ons deur mekaar se lewens. Spore word getrap, herinneringe gelos. Elke spoor los ’n merk— dit is hoe die lewe werk. Spore van lief en leed, van goed of kwaad. Was die spoor wat ek agterlaat ’n soete geur, of los ek letsels van seer? […]
Sou die lewe net n foto kon wees
Sou die Lewe net ’n Foto Kon Wees Deur: Ryno du Plessis Kosbare tye vasgevang deur ’n lens, foto’s geraam en opgehang. Mooi gedagtes herleef die oomblik, gou verby in ’n oogwink. Kon ons nie maar elke dag vasvang, behou wat ongelooflik is? Woorde sê, dade doen— soos daardie perfekte foto. Sou die lewe net […]
Nie net woorde
Nie net Woorde Deur: Ryno du Plessis Rose wil ek vandag saam met my woorde bring. “Dankie” klink so min. Woorde vol raaisels— van waar sou jy die storie bring, die vrae wat my omring? Van donker hoop na lig en geloof, geluk wat die lewe soms roof. Uit my hart het ek my lewe […]