Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 3)

Jou hare is soos volrypkoringare in die somerson jou lippe soos granate – oopgebars in rooisoet volmaaktheid jy is ‘n wildsbokkie wild en vry   tog skuil daar ‘n leemte agter die kastaaing bruin van jou oë ‘n sweempie misterie In die fynvou van jou mond – sag en sensueeel   jy is ‘n seerowerskis […]

    alias et dummkopf “honorable” minister nie so eerbare korrupte politikus van terroris afkoms DNA verseel in arbitrêre gewig speel jou woordespel oor era hierdie tyd van dwaasheid wat heers oor wysheid ontmasker tog hierdie verkleurmanne- en vroue spoedig o Heer   © Tearlach.      

Die Plaashek Deur: Ryno du Plessis Oom Karools sit op die stoep,sy piepklein huisie gevul met baie liefde. Geldjies maar min, tog het hy sy stukkie aarde bemin. Met ‘n koppie boeretroos, as die son begin laag lê, sê hy: “Kerels, nog ‘n dag het ons gewen.” ‘n Bakwielfiets teen die muur, hy spaar nog […]

Skatkis Deur: Ryno du Plessis Onder die groot houtbed bêre hy sy pennies en ponde. Goud en silwer was sy lewe aan vasgebonde. Elke sent sou hy drie keer draai. ‘n Winskopie maak hom opgewonde. Volgedekte tafels kreun onder kos en drank. Dit wat oorbly, kry sy brak. Onder by die hek sit ‘n boemelaar. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed