Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 2)

    span jou seil o my siel soek die winde van oral skep vars druppels wat val deurgrond my diepste kuil   stap jou treë flink en sterk toets alle grense in wysheid leer uit omgewing en die tyd hoe hede en toekoms werk   stormsterk die gesuis hemeltroon in melkweg seil om die […]

    daaglikse gepleegde strofes ruis bo die gewetens gordyn sagte aanhoudende nutteloosheid struktuurlose klanke soos wind om ’n hoek subtiel, onbeskrywende gedagtes wat ruk gepleeg onder verdowende geheuestrome soos kuikenmoord vertolk en vergete verpleeg sonder raadpleeg soms reguit, onverbloem soms verstoke onder droë Vygie blom   © Tearlach.

Lank gelede Drome het gekom en gegaan soos toeka se skepe. Doelgerig, vol planne, pak ons die lewe aan soos ’n skip vol bemanning. Iewers langs die pad vaar ’n droom soos ’n skip op die see. Lewensrotse kelder dikwels ’n droom, soos rotse in die see sonder ’n ligtoring. Soos nie alle skepe ’n […]

Langpad Oor berg en bult, woestyn en sand, loop die pad van eendag iewers heen. By die Weskus het die lewe gaan draai, geglo hier is nou waar die lewe my verraai. Verder aan met die pad lei die rigting na môre se land. Onbekende lê gesaai, soos geel gras sonder reën. Wie sal ooit […]

    aalende behaaglikheid seesproei oor my droë lippe flikflooiende gerusstelling van nog ‘n sonskyndag vleiende vertroosting strelend soos olie op my siel Sy woorde maar tweesnydend reg om te steek boosheid sinstrelend vas te pen te verwoes   © Tearlach [Psalm 55:22]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed