Hemelse water
Hemelse water Die oggend groet. Wolke hang laag, die boer se hart kry moed. Onder mekaar gesels die manne saam: hoeveel druppels het by jou geval? Party boere spog: 90 mm, selfs dalk meer. Ander sug: “Ek het net 3.” Selfs dalk niks. Weerkantoor sê elke week ietsie anders, maar God bly dieselfde wanneer mier […]
Môre
Môre Sy lyk regtig mooi in haar helder rooi rok. Swart, noue jas oor haar gevou, met ’n groot randhoed. Soveel beloftes by haar: alles is beter, skoner en mooier. Kommer kwyn onder haar hoëhakskoene, niks is groter as Môre. Sou die mens maar net kon leer om oor Môre te droom, moes ons eers […]
Daar waar ware liefde bly
Daar waar ware liefde bly Op ’n lappie grond is skaap en bees, ’n hoender en meer, saam met gans en eend. Perd bekyk die hele erf, terwyl tarentaal skrop vir ’n korreltjie kos. Honde wat lek, sterte swaai. Net ’n bietjie liefde om hul dag te maak. Sonder voorwaardes en tonne reëls verkies die […]
Tussen die hemel en die aarde (1479 woorde)
Gieljam van der Merwe het aan sy baadjie gepluk asof dit hom wou verwurg. Hy het gelyk soos ‘n man wat op pad was na die verhoor van sy eie teregstelling. Om die waarheid te sê, vir Gieljam was hierdie besoek aan die stad bitter min anders as ‘n galg-ervaring. Sy plattelandse geneesheer, dokter Lategan […]
boerse liefde
goue lokke van jou hare in sonneskyn soos sagte ryp wat oor die velde rus deur my growwe hande ‘n stille kus op die vrede wat in jou glimlag skyn wind dra die geur van soet koring dan sien ek in jou dat jy my vertrou in jou oë vind ek die […]
Liefde na die oorlog
Liefde na die oorlog Sy was Engels, hy plat Afrikaans. Tog het hy haar gevra na die dans. Met hande wat beduie en gesigte wat namens die mond moes praat, het hul die aand saam oorwin. Liefde het dadelik daar nesgeskop. Die Rooinek-nooi het die Boertjie se hart laat klop. Sy op die stasie, groet […]