Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 25)

Ai, tog Suid-Afrika Soveel haat, soveel seer. Duidelik kan niks die woede keer. By Madiba het ons almal soveel geleer. Haat is die ergste geweer. Met vrede kan ons alles saam beheer. Maar soos die tyd aanbeweeg, vergeet ons die goue les. Sou ons ooit die rede kon ontbloot, kon ons almal saam vaar op […]

‘n Ma bly ‘n Ma Kalkkliphuis in die onderdorp. Daar het die houtkappers tuisgegaan. Maria, ma van vele.Almal se kinders het nes geskop onder haar dak. Kommer in haar oë, seer spreek boekdele. Hierdie was haar lewe. Sy kom uit die dae van dagpas, maar klou steeds aan mooi herinneringe vas. Bediende was haar werk, […]

riemvasmaak – Retha van Deventer (Goud)   in ‘n bergwoestyn borrel binnewater warm  waar loodregte kranse *karmenaatjies van edelstene koester  soos *ma-goed hulle se kjinnirs beskerm  en die *skroeison karmosyn op die *Kai !Gariep  soos wanneer *pa-goed vet bokke uitbloei  dáár word *rieme op kaalgrond vasgemaak  want daarsonder is die lewe galbitter  soos *traanuintjies en […]

die see was dik – Retha van Deventer (Goud)   misvlae sweef swaar oor’ie seekant  soos moeë velskoene wat slof in’ie dik sand  die *bakkies is in  die see was *dik  fluister’ie weskuswind  dit maak’ie hawe se hart wakker en’ie *huiskapteine se voete ligter  *skille spat oor diepsee-stories  en krimpende aalmoes-kwotas  t’wyl snoek gevlek word  […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed