Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 27)

    teenoor die wêreld staan die geestelike denke godsdienstigheid bring passie om bonatuurlike bestaan van God te erken teenoor die liggaamlike jou oneindige nietigheid teenoor die Skepper te kan verstaan slegs dan kom daar helderheid om jou plek in kosmos te begin verstaan te verwerk hoekom jy nog hier is   © Tearlach.   […]

Straatjolyt Onthou jy die jare van toe? Kattekwaad en vrugte steel. Toe kinders nog tok-tokkie kon speel. Bure bring en braai. Hier voor in die straat maak almal saam ‘n groot lawaai. Musiek speel. Jonges dans. Oues tik op die maat van die musiek. Voordeur staan oop. Kinders stoot mekaar op die kruiwa rond. Honde […]

    voor sy uitkykpunt sit digter diep in gedagte sake van sy hart en lewe versonke in die uitspeel van sy verlede   voor sy oog speel branders met gebreekte wit mosselskulpe besaai die strand met wit belyning gaan haal die lewegewende kril ver agter diep blou horison   bokant sy venster skyn son […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed