Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 30)

    saggies suis die koue wind golwe breek oor deinende see witsome skuim op witsand weë slaap maar sag en rustig kind   branders breek in slierte see skulpdiertjies begrawe hulself deur vinnig onder sand te delf soutwater wat telkens lewe gee   die lewe bly ‘n wonderlike lied kosbare proses van kom en […]

    klaagkous jou treurige boodskap refrein deur my siel in pyn elke greintjie daarvoel voel soos aanklag teen mensdom wat nie vir jou omgee nie jou teuringesteldheid ’n gemaksone in jou lewe te lank het ek my gesteur aan die klanke te veel energie spandeer aan respyt tyd om op te staan en na […]

Klippe Gekou Elke dag het iewers in my lewe ook gelag. Daar was gevegte. Ek het baie verloor. Maar die oorlog het ek elke keer gewen. My mure was plat geslaan.Oorgebouen weer laat gaan. Klippe van ‘n andersoort het ek gekou. Soms fyn gebyt en die goeie behou. Wankelpaaie het ek gestap. Drake was later […]

Oupa Lacaas So groot soos ‘n reus, met ‘n hart van ‘n muis. By hom was almal dadelik tuis. Van sy biertjie en vleisie oor die kole kon jy maar jou voortande gee, niks sou hom daarvan kon speen. Sy hande was bang vir niks. Van werk en selfs sy kinders het hy met liefde […]

    eensaam en alleen sit ek op my duin en luister na die welbekende bas stemme van die verlede wat A capella na my kom baanbrekerstemme wat vandag polities negeer word stemme wat onuitwisbare spore op ons nagelaat het stemme wat ons siele steeds raak in skoonheid die reinheid daarvan bereik steeds my gees […]

Dof Gesoende Foto’s Soggens, saam met die son se groet, sit Tant Pikkie met haar teetjie soet, met ‘n tikseltjie melk. Sy gesels oor land en sand, lag, vee ‘n traan af, en gesels dan voort. Die kuier is tussen foto’s van lank gelede, gekoester in albums op die koffietafel. Foto’s is al dof gevat, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed