Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 29)

Wanneer die Pop Dans Die nooi van Mooifontein laat elke boertjie se hart bokspring. Bedags boer sy met pampoene en lemoene, daar agter die draai by ou Gert met sy kalkoene. Bedags dra sy vellies en kortbroek, hare vasgepen, maar saans sal jy haar beslis nooit herken. Met haar hare los gekrul dra sy rokkies […]

Streke dra hul name soos geheime wat eers met tyd oopvou. Party name klink eenvoudig, maar as jy lank genoeg luister, begin hulle fluister van geskiedenis, landskap en mense wat lankal verdwyn het. So is dit met Tsau //Khaeb, ’n wêreld wat halfpad tussen stilte en herinnering leef. Langs Namibië se suidwestelike kus lê ’n […]

    ysig waai die wind en sny deur die golwe wat storm oor die wit sand duine op spore van skuim en skulp   so wyd lê die diep blou see dat die horison daarin duik verre skepe verberg in mis wolke opslurp in diepe uitsig   daaronder staan hy op ’n duin verdwerg […]

    om midde in die wêreld te leef verg deesdae ’n klakkelose bestaan staan op, gaan werk toe, kom huistoe tussen eet en werk, drink en slaap, net leef hoeveel mense gebruik eie oordeel sinvol hoeveel mense beplan hul lewens ten spyte van die wêreld se stres en sleur lewe jy kritiekloos onnadenkend bloots […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed