Die geverfde olifant in die vertrek
Die Geverfde Olifant in die Vertrek Deur: Ryno du Plessis Onskuld word hier bewys, ons staan elkeen op ’n kant van puntbewys. Waarheid word gedraai soos ’n sokkie om te pas, woorde vloei uit ’n ander klas. Die olifant staan vas, verduidelikings verf soos ’n bont kwas. Maak nie saak wie was reg nie— Hier […]
Sou gister se strate kon gesels
Sou Gister se Strate kon Gesels Deur: Ryno du Plessis Jou spore lê nog vars, asof jy gister nog hier was. Aan tyd klou ons vas, herinneringe gebêre in die hart se kas. Vandag loop ek self deur die strate van toe, onthou ’n lewe eens gelewe. Nou is die strate en jou stem doodstil. […]
Stilte skree soos ‘n duisend voëls
Stilte skree soos ’n Duisend Voëls Deur: Ryno du Plessis Stadig maar seker sak die son verby die wolke agter die berge. Stilte hang— dit maak my effe bang. Gedagtes begin maal, my hart soek antwoorde terwyl dit self bly swyg. Skielik begin die stilte van hier en daar verander in die geskree van ’n […]
Iewers Doer ver
Iewers Doer Ver Deur: Ryno du Plessis Sagte lig brand binne die ou baksteenhuis. Sou dit ’n kaggel wees— die lig te skerp vir ’n kers? Kinders baljaar vir oulaas rond voor die dag finaal groet. Heining van sink bewaar die huis teen buitekwaad. Jakkals sal maar ’n ander plan moet maak. Vol glimlag staan […]
Goue Riviere Trap Swart Spore
Goue Riviere Trap Swart Spore Deur: Ryno du Plessis Tussen hoë berg en dal vind ’n rivier sy weg. Helder, skoon en blou bedags; saans ’n goue slang wat kronkel na die goue meer. Elkeen het sy mooi, die lewensprent is hier voltooi. Dieselfde pad vloei ons lewe elke dag, maar soms kom daar ook […]
Lied van die storm
Lied van die Storm Deur: Ryno du Plessis Tussen donderweer en branders kan niks hierdie saak verander. Die lewe woed sy eie gang, soms sit jy vasgevang tussen moedeloos en bang. Vrede is soos die klank van vioolmusiek— dit streel die siel. Al maak die branders van die see of donderweer tussen donker wolke nie […]
sekulêr
iets het verander iets anders het aangebreek Zoeloe sekusele is nou in beheer “ons” samelewing word nou deur ongelowiges bestuur “ons” glo nog in die inherente goedheid van mense maar “mense” glo nie in God nie hulle in beheer se gode is van hout alles anders laat hul koud en “ons” in die […]
Jak Początkujący Wybiorą Mądrzej Ofertę I Warunki Gry W Lemon Kasyno Pl
Jak początkujący wybiorą mądrzej ofertę i warunki gry w lemon kasyno pl Porównanie Lemon z czołowymi kasynami online ma sens dopiero wtedy, gdy spojrzymy na nie oczami początkującego gracza. Osoba, która dopiero stawia pierwsze kroki, nie potrzebuje setek zakładek i skomplikowanych tabel. Potrzebuje jasnych zasad, prostego bonusu i miejsca, w którym łatwo zrozumie, co dzieje […]
‘n Nuwe dag breek aan
’n Nuwe Dag Breek Aan Deur: Ryno du Plessis ’n Nuwe dag breek aan, die groot ou son kom ook saam. Nuwe strale wat skyn, gister het vandag verdwyn. Wat sal die dag ons bring? Ons kan leer uit die son se goue ring. Soggens koeler, later hitte van die son. Net voor hy weer […]