Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 46)

    voortdurend aanhoudend positiewe aktiewe energie selfs in jou swakke ouderdom lê aanhef steeds voor is daar nie tyd om te mors innig verbonde tot jou roeping dit uit te leef waarvoor jy gespaar word om nog te leef   © Tearlach.

    dieselfde rondheid afgeronde hartstogtelike skoon en volronde aangesig sonder plooi of sproetjies net die regte sonbrand mooiste blou oë aanloklike lag bruin hare afgeronde beeld van die ideale gesig ja dit is jy die AI vrou wat kan verlok vertolk en kan sing maar wie is jy tog universele gemeenskaplike hartewens Delilah van […]

    in die sediment van my bestaan brokkel daar skifte van gedagtes gebore uit drome van veraf lande van gebeure lank reeds begrawe   uit die droesem van my hart borrel die laaste rooibloedselle vervoer helder suurstofborrels na breinselle wat beef en leef   hoe kan die siel nog vrolik wees opgesluit in aardse […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed