Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 47)

Jak strategicznie wybierać sloty z RTP i zmiennością w vavada casino Wybór slotu bywa traktowany jak loteria, ale to zbyt uproszczone myślenie. Jeśli rozumiesz RTP i zmienność, możesz podejmować decyzje bardziej świadomie — nie po to, by „pokonać system”, lecz by dopasować grę do własnego stylu, budżetu i celu sesji. W praktyce oznacza to różnicę […]

Spore van Soete Geur Deur: Ryno du Plessis Voetpaaie wandel ons deur mekaar se lewens. Spore word getrap, herinneringe gelos. Elke spoor los ’n merk— dit is hoe die lewe werk. Spore van lief en leed, van goed of kwaad. Was die spoor wat ek agterlaat ’n soete geur, of los ek letsels van seer? […]

Nie net Woorde Deur: Ryno du Plessis Rose wil ek vandag saam met my woorde bring. “Dankie” klink so min. Woorde vol raaisels— van waar sou jy die storie bring, die vrae wat my omring? Van donker hoop na lig en geloof, geluk wat die lewe soms roof. Uit my hart het ek my lewe […]

    wanneer jou stert onderdeur die taaibos swaai verby jou kinderjare van pret gryshare verander in spierwit dan krys dit uit – die genade van ouderdom en jare jare van taaiwees uithou, aanhou sterk wees vir jouself vir ander jou eie en almal om jou   © Tearlach.  

Strate vol liefde Deur: Ryno du Plessis Dak gelap, venster skeef. Die plek waar arm mense leef. Skoon en netjies staan hul ysterbedjies. Vloer gepoleer; deur die krake kan die son selfs loer. Dankbaar in die hart, slaap hul onder ’n dak. Sou die weelde weer wil oordeel, vee eers voor jou eie voordeur. Hier […]

Lippe van onsekerheid Deur: Ryno du Plessis Lippe rooi, woorde mooi. Sag gly jou stem; jy het my aandag gewen. Van my het jy gehou,vriendskap het ons gebou. In die donker, waar niemand sien, was ek jou beste bate. Tussen mense behandel jy my soos ’n groot gevaarte. Woorde eens so goed verander nou in […]

    met tyd het verdenking algemeen in volksgedagtes tevoorskyn gekom geen geskiedenis of filosofie word meer opgeslurp, aanvaar sonder hewige argwaan nie selfs geloofsake en die Woord is sedert neëntien vier en negentig by die agterdeur uitgegooi, versaak alles lyk soos ’n vrugteboord wat skielik sonder versorging sonder water of voedingstowwe begin opkrimp in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed