DEPRESSIE
lam in die lyf
dof in die kop
baie om die tyd mee te kan verdryf
te veel gedagtes wat opkrop
verlam en dof
deur die ding
wat
my
liggaam
in besit
neem
van werklikheid verveem
de
depres
depressie
.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.