Jongste aktiwiteit:

DEPRESSIE

lam in die lyf
dof in die kop
baie om die tyd mee te kan verdryf
te veel gedagtes wat opkrop
verlam en dof
deur die ding
wat
my
liggaam
in besit
neem
van werklikheid verveem
de
depres
depressie
.




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed