ALLEEN IN MY BED
ALLEEN IN MY BED
Vers1
Ek lê alleen hier in my bed
hunker na jou liefde wat jy het
jou warm lyf styf langsaan my
van my eensaamheid kom bevry
Vers2
Ek lê alleen hier in my bed
hunker na jou liefde wat jy het
ek wil jou hier naby my hê
wanneer gaan ons weer lepel lê?
Vers3
Ek lê alleen hier in my bed
hunker na jou liefde wat jy het
ek wil nie langer vir jou wag
ek droom nou van jou dag en nag
Koor
Jy is die liefling van my hart
hoekom lyk jy so verward?
ek verlang so na jou?
waar is jy nou? Kom tog gou
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Baie dankie vir die inskrywing vir die sing-'n-trefferliedjie-los kompetisie Aleen.