
BALLONNE SWEEF HOOG
BALLONNE SWEEF HOOG
Vers1
Ballonne sweef hoog in die wind
ek het die kind in my gevind
ek kyk op en staan verstom
my drome sal na my toekom
Vers 2
Ballonne sweef hoog in die wind
ek het die kind in my gevind
ek sal my drome gaan haal
in die wolke waar hulle maal
KOOR:
Ballonne sweef hoog in die lug
in wolke op hulle eie vlug
my lewe in helderste kleure
my lewe met al sy gebeure
drome in kleure laat my strewe
drome word waar in my lewe
ballonne bring my nuwe genot
ballonne bring my eggenoot
Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Eleen, baie dankie vir hierdie, jou vierde inskrywing. Dit wil gedoen wees!