
BLOM WAAR JY GEPLANT IS
BLOM WAAR JY GEPLANT IS
Blom, waar jy geplant is
blom, waar jou drome is
blom, waar die son opkom
blomme, orals om my rond
Pers laventel, op die ope vlaktes
Pers lavental, dis waar ek wil wees
Pers laventel, slaan my asem weg
Pers laventel, se pers kombers
Blomme, bring die somer lente
Baie bly, die lente is weer hier
Bye vlieg van blom tot blom
Bye vlieg orals om my rond
Verlief op die pers lavental lande
verlief op die lente, sonskyn land
asemrowende lente blomme prag
tonne blomme wat vreugde bring
Eleen van Decenter Vorster
Kopieregte voorbehou
6 Kommentare
-
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September - Lente projek
-
Vonnie
Dankie Eleen, vir die liedjiekompetisie inskrywing.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koekekranka
ja-nee, die Lente praat!