Saligheid van hoop
In die sug van die wind
fluister reënboë van geluk
aan geheimenisse verbind
In die sug van die wind
waar die son vrede vind
kom die wolke laag rangskik
In die sug van die wind
fluister reënboë van geluk
(TRIOLET)
© Carla Visser
28.11.2017
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.