Fontein
Dit fontein in my gemoed
die lewe is mooi
elke dag is soet
Die wêreld ‘n oase
van natuur en dier
wat lewe versier
Dit fontein in my brein
om positief te sein
al verduister my son
en as die nag kom
fontein slaap oor my
dat ek vrede kry
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.