Jongste aktiwiteit:

tydloos

soos golwe in drieë
of getalle van vyf
die strand nader
so is die jare
van ‘n mens
ook van seun
na pa en oupa
tot oupa grootjie
min sien ooit verder
so bou golwe op in krag
so neem hul krag ook af
val soms soos karthage
en romeinse ryk
in eindelose
rommel
neer

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed