16dae van Aktivisme abuse
16dae van aktivisme van abuse
hemel mense word net wakker en kom net by
ons lewe in die nuwe eeu van die kind
derduisende verongeregte vroue en kinders
vrouens en kinders het ook regte
hulle word mishandel en verniel
mense kan jou soms lelik seermaak
of bang maak om jou seer te maak
of bang maak deur jou te slaan
of bang maak en jou te stamp
niemand mag jou bang maak nie
niemand het die reg om jou seer te maak nie
deur te sê dat hulle vir iemand of jou lief is
die skuld gee vir iets wat jy nie gedoen het nie
as enige persoon of iemand vir jou kwaad is
self al is dit jou ma en pa of oom en tannie
hulle mag jou nie mishandel of slaan nie
jou liggaam behoort net aan jouself
self as jy hulle goed ken
self as hulle ouer as jy is
self as hulle gaaf is met jou
self as dit jou ma of pa is
jou oom of jou bure is
hoe kan jy hulp kry
vertel iemand wat jou kan help
Hou aan vertel todat iemand help
Bel die kinderlyn 08000 55555 of polisie 10111
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.