Verbeterde denkwyse
Hierdie jaar gaan ek nie
dat klein dingetjies my ontstel
ek gaan my emosies beheer
en my hart gee wat hy begeer
Ek wil oor probleme uitkyk
my lewe nie met ander vergelyk
wil nie ‘n lied sing van die koue
of ‘n bang een van woestyne
My denkwyse my wese
vul met ‘n veld vol blomme
vol prag, vol lewe, vol hoop
elke uitdaging bring iets nuut
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2018 - Weerbegin en voornemens projek